Skemeraand

… en ek voel soos ‘n spook hier op die woorddrukker.  So vreemd – is dit gebruikersvriendelik? Is daar nog ander spoke wat hier rond dool en dwaal?  Hier moet ek nog eers uitcheck, lyk dit vir my. of uitgecheck word.   Maar ‘n begin is ‘n begin al is dit nie ‘n goeie begin en halfpad gewin nie.  

6 gedagtes oor “Skemeraand”

  1. Bly ek het jou so via Coetzeeblog(jou kommnetaar daar) weer gevind – mens raak naderhand gewoond aan wordpress Ek het maar op hul site gedurig gaan lees van hoe en die waar van blogs. Sien uit na jou blogs.

    1. Aha – nou kan ek op jou blog gaan loer en met die speurtog begin om uit te werk wie jy op Litnetblogs is/was. Dankie vir die kommentaar en die laaiks en als. Ek gaan probeer om bietjie meer gereeld hier te blog en te lees. Ek is in elk geval moeg gelees aan al die slegte nuus op die koerante se blaaie!

  2. Goed om jou hiersô te sien. Soos gewoonlik wil ek botter aan altwee kante van my brood hê, daarom blog ek hieriekant sowel al doeriekant. En ruil my doeriekant en hieriekant al ommie annerdag om.

  3. Haai Katrina,ek is bly om jou ook hier te sien.Dis heel lekker,veral as jy die klomp ou bloggers van Litnet opgespoor het.Kyk na die lys op my blog.Dis omtrent almal.Dan merk jy net dat jy hulle follow en siedaar..jy word deel van ‘n nuwe vars blog gesin!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s